Dinsdag, 12 Julie 2016

Tzatziki

In my yskas het ek nooit ‘n tekort aan bestanddele vir hierdie wonderlike sousie nie! Vinnig en maklik om gou te maak voordat die gaste kom. Ek is lief om dit met groente en sout borde te bedien. Maar moenie van stysel geregte soos pasta en rys vergeet nie! Ek varieer die smake tussen ment en dill...

Resep
200g Griekse yoghurt
¼ Komkommer, fyn gerasper, ontwater
1 Knoffel toontjie, fyn gedruk
2 t Suurlemoensap of wit asyn
1t Ment blare, vars gekap of Dill tippies gedroog

Metode:
1. Meng al die bestanddele saam en voeg sout en peper na smaak by indien verkies.

English Version

Recipe
200g Greek style yoghurt
¼ Cucumber, grated, water removed
1 Garlic clove, crushed
2t Lemon juice or white vinegar
1tsp Mint leaved, finely chopped or Dill tips, dried

Method:
1. Mix all ingredients together and sever immediately.

Source: Annelien Pienaar, 2016, Cookery classes: boerekostwist@gmail.com
Amount: 300g

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking