Maandag, 18 Julie 2016

Pasta slaai / Salad

Hierdie slaai hou lank in die yskas en vir hongerpyne net die regte medisyne voordat jy die soetgoed bydam. 

Resep
500 g Pasta skroewe of skulpies, gaar
100 g Kersie tamaties
2 Avokado pere
1 Medium ui, fyn gekap
125 ml Perskes, gedroog - fyn op gekap
150g Spek gebraai of salami of ham of gaar hoender

Slaaisous
125 ml Cross en Blackwell mayonnaise (lae vet mayo kan ook gebruik word)
125 ml Kondensmelk (opsioneel)
125 ml Gewone joghurt, low fat
50 ml suurlemoensap
5ml Mosterd sous
sout en peper na smaak

Metode: 
1. Meng al die bestanddele saam en marineer vir 5 ure voor bediening.

English Version

Recipe
500g Pasta screws, cooked
100g Cherry tomatoes, sliced in half
2 Avocado’s, cubed
1 Onion, medium, chopped
125ml Dried Peaches, chopped
150g Fried bacon bits or salami or ham or cooked chicken

Salad dressing
125ml Mayonnaise of Choice
125ml Condensed milk (optional)
125ml Yoghurt low fat
50ml Lemon juice
5ml Mustard sauce
Salt ‘n pepper to taste

Method:
1. Mix all ingredients together and let marinate for 5 hours before use. This salad keeps well for 7 days.

Source: Annelien Pienaar, 2016, culinary classes: boerekostwist@gmail.com
Amount: 4 portions

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking