Dinsdag, 12 Julie 2016

Hummus

Indien jy nie Tahini vind nie kan dit wel uitgelaat word, maar ek verkies om berge te verskuif om wel in die hande te kry. Tahini is ‘n pasta wat gemaak word van wit sesame saad. Dit word gemaal totdat dit ‘n gladde pasta word en ook sy eie olie uitskei. Dus, as jy ‘n meuletjie het, kan jy self Tahini maak. Die sade kan ook eers vooraf gerooster word as jy ‘n meer neutagtige smaak wil hê. Eksperimenteer maar met die smake.

Tahini 
250ml (1k) Wit Sesam saad
45ml (3e) Olyf olie

Metode: 
1. Puree die sesam saad tot ‘n gladde pasta in ‘n meuletjie. Sodra die gladde pasta vorm voeg die olyfolie by. 

2. Stoor in ‘n gesteriliseerde lugdigte houer.

Hummus
400g Kekerertjies, geblik, 30ml (2e) dreineer water eenkant gehou. 
100ml Suurlemoensap
30ml (2e) Tahini
2 Knoffel toontjies, fyn
15ml (1e) Olive olie

Method:
1. Puree die kekerertjies in ‘n voedsel verwerker tot glad.

2. Terwyl die lem werk voeg die suurlemoensap, tahini, knoffel, olie en dreineer water by en maak ‘n gladde pasta. Indien die mengsel vir jou te dik is kan daar meer van die dreineer water bygevoeg word van die kekerertjies.

English Version

Tahini
250ml (1cup)  White Sesame seeds
45ml (3e) Olive oil

Method:
1. Puree the sesame seeds in a food grinder until it forms a smooth paste. Add olive oil and pulse again until nice and smooth and integrated.

2. Store in a sterilized jar.

Hummus
400g Chickpeas, tinned, 30ml (tbsp) brine 
100ml Lemon juice
30ml (2tbsp) Tahini
2 Garlic cloves, crushed
15ml (1tbsp) Olive oil

Method:
1. Puree the chickpeas until smooth. 

2. Add the lemon juice, tahini, garlic, olive oil and reserved brine, pulse again until smooth.

Source: Annelien Pienaar, 2016, Indian cookery classes: boerekostwist@gmail.com
Amount: 250ml average

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking