Woensdag, 06 Mei 2015

CIABATA VS PANINI VIR RADIO PRETORIA LUISTERAARS!


Perfekte rysgate!
WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN CIABATA EN PANINI?
Geen, die verskil kom by die grootte!

Ciabata deeg word opgedeel in baie kleiner 100 g pantoffeltjies en dan gebak, die baktyd is ook korter vir die Panino’s (ja, Panino is die meervoud vir Panini).
Dus is die kleiner hand grootte pantoffelbroodjie ‘n Panini!

Gaan loer by Brood - Ciabatta of sommer pantoffel brood vir jou eie reseppie!


KONTAK DETAILS VIR KURSUSSE
Annelien Pienaar 0795956198 of info@bosenbergguestfarm.co.za

STELLENBOSCH UNIVERSITEIT
27 - 28 Mei 2015
Leon van der Westhuizen: leon@alivingway.com

HARTBEESPOORTDAM KURSUS
Heel jaar, sien www.bosenbergguestfarm.co.za vir aktiwiteite.

Panini in draadmandjie en Ciabata lang brode regs onder...

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking