Vrydag, 24 April 2015

LEPEL SKONS

Ek meng ‘n koppie kaas met ‘n halwe koppie gaar spek of gerasperde ham by die beslag. Bedien met room, maaskaas, konfyt of my gunsteling Bovril. 
RESEP
560 g (4 k) koekmeel
5 ml (1 t) sout
15 ml (1 e) bakpoeier
5 ml (1 t) koeksoda
2 groot eiers
125 ml (½ k) sonneblomolie
15 ml (1 e) witsuiker
500 ml (2 k) karringmelk
250 ml (1 k) melk


Voorverhit die oond tot 200 ˚ C. Berei 2 muffin panne voor met kleef werende kos sproei of Koekepanne smeer op blog. 

Meng die melk, eiers en olie tot glad. 
Meng en sif alle droë bestanddele saam. Meng die vloeistof by die droë bestanddele, moet nie te veel meng nie.

5. Die deeg moet klonterig wees.


6. Skep in gesmeerde muffin pannetjies en bak vir 15 - 20 minute.



English version
560 g (4 cups) cakeflour
5 ml (1 tsp) salt
15 ml (1 tbsp) bakingpowder
5 ml (1 tsp) bicarbonate of soda
2 large eggs, beaten
125 ml (1/2 cup) sunflower oil
15 ml (1 tbsp) white sugar (optional)
500 ml (2 cups) buttermilk
250 ml (1 cup) milk

Pre heat oven to 200 ˚C. Prepare 2 muffin tins with butter or oil. Set aside.

Sift together all dry ingredients. Mix all liquids and eggs together. Combine the two and mix until lumpy. Don't over mix. Must be lumpy. Scoop into tins and devide into 24 portions. 

Bake for 15 - 20 minutes.

BRON: Annelien Pienaar.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking